aanwysings
Sutherland is ongeveer 350km van Kaapstad af.
Vanaf
Kaapstad: Ry in ’n noordelike rigting op die N1 vir
ongeveer 235km. By Matjiesfontein kruis die R354 na
Sutherland met die N1. Ná 110km op die geteerde R354 bereik
jy Sutherland.
Die Prokureurshuis is in Jubileestraat
31, in die hartjie van Sutherland geleë. Kliek
hier om die kaart te vergroot.
 |